Buideldier

Buideldier
Tydperk: KrytHoloseen, 125–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Metatheria
Superorde:
Marsupialia
Orde
Huidige buideldier-verspreiding.

Buideldiere (Marsupialia) is soogdiere van die superorde Marsupialia en die subklas Metatheria. Hulle kry lewende kleintjies, maar dié is onderontwikkeld. Die wyfie se dragtyd is kort omdat die plasenta van die dooier-tipe is, en nie in staat is om die embrio vanuit die ma se bloed te voed, soos by plasentale soogdiere die geval is nie.[1] Buideldiere is ovovivipaar terwyl plasentale soogdiere vivipaar is. Die jongelinge bly in hul ma se buidel en suig aan 'n tepel vas vir voeding. Tipies bly die kleintjies redelik lank by hul ma.

  1. "U Berkeley" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search